Anthoscopus minutus Cape Penduline Tit Kaapse Kapokvoël
Lephalale, Feb 2020
Kom voor in droë gebiede. Broei en bly in die die doring-grasveld rondom die Waterberge, maar is skaars in die Waterberge. Kom net-net aan die soomgebiede van die Waterberge voor in uitlopers van die doringveld. Pare of in klein familiegroepe. Broei in die somer.